What: 📅 Kerrie en Sjerrie met Pietman Geldenhuys

https://www.quicket.co.za/events/275417-kerrie-en-sjerrie-met-pietman-geldenhuys/
When:
Where: 🕳 Laerskool Outeniqua (Outeniqua Primary
How much:
🎟️ R350.00Quicket
🎟️ R3500.00Quicket
Kerrie en Sjerrie met Pietman Geldenhuys
Pietman is ’n musikant, sanger, liedjieskrywer, komediant, akteur, Skotse persona, eggenoot en vermaaklikheidskunstenaar. Hy is bekend as Pietman Geldenhuys, Pietman die Skot en as Peter Mitchell. Pietman is al vir meer as 15 jaar ’n kunstenaar op die verhoog.
Tafels van 10 beskikbaar teen R3500 per tafel - (R350 per persoon)
Datum: Saterdag, 9 Augustus 2025Tyd: 17:30 vir18:00Plek: Outeniqua Laerskool Saal
Jaarlikse Fondsinsameling vir Môreson ACVV Kinder- en Jeugsorgsentrum