What: 📅 Swellies Fees Beesloop

https://tickets.tixsa.co.za/event/swellies-fees-beesloop
When:
Where: 🕳 Laerskool Swellendam Beesloop
How much:
🎟️ R50.00Beesloop Blokkie
Swellies Beesloop tesame met die Swellie Aand van Legendes beoog om genoeg
fondse in te samel sodat die skool twee nuwe bussies kan aankoop!
Dit kos slegs R50 per kaartjie vir die Beesloop en jy staan ’n kans om een van
vele pryse te wen – onder andere R20 000 kontant!
Maak seker jy koop jou kaartjie betyds om teleurstelling te vermy!
KOM IN KONTAK
012 880 2635 / support@tixsa.co.za
WERKURE
Kaartjieverkope Ondersteuning:
Maandag - Vrydag: 9vm - 5nmSaterdae: 10vm - 2nmSondae: 10vm - 1nmOpenbare
Vakansiedae: 10vm - 1nm