What: 🎵 Lourensford - Somerset Wes
When:
Where: 🕳 Lourensford Wine Estate
“Lourensford lê aan die voet van die Helderberge, ’n besonderse plek.
Hierdie is die 5de keer wat ek my musiek teen die hange van hierdie berge kan laat eggo, en ek ag dit as ’n buitengewone voorreg om dit saam met julle te kan beleef.
Dit gaan soos altyd ‘n spesiale ervaring saam met julle wees. E”