What: 📅 Frank Opperman: Opperman af

https://www.quicket.co.za/events/318660-frank-opperman-opperman-af/
When:
Who: 🎤 Luna Paige
Where: 🕳 Daisy Jones
How much:
🎟️ R250.00Quicket
Met Frank Opperman, Luna Paige (agtergrondsang), Schalk Joubert (baskitaar), Mauritz Lotz (kitaar), Jonno Sweetman (tromme)
Die teaterlegende Frank Opperman verruil vanjaar sy akteurshoed vir sy musiekhoed nadat hy in 2019 met die album Let’s Be Frank gedebuteer het. Sy stem het ’n folky feel, maar is steeds deel van die rockgenre. In Oppermanaf deel Frank al die liedjies wat hy oor die laaste 25 jaar geskryf het. Saam met hom op die verhoog is ’n hele paar ander bekende musikante.