Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Maanlig met ’n melkerige kinkel | Moonlight with a milky twist

Maanlig met ’n melkerige kinkel | Moonlight with a milky twist

When:

Where: 🕳 Afrikaanse Taalmonument

“Maanlig met ’n melkerige kinkelMet die somer byna op ons, is ’n heerlike lenteaand op die beeldskone Paarlberg die perfekte plek om die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se volmaanpiekniek op VRYDAG 27 NOVEMBER 2026 te vier. Hierdie piekniek is gewy aan die Melkmaan, in samewerking met die Se”