What: 📅 Magda en haar Erhard, how Louw can you go? | Komedie
When:
Where: 🕳 Hermanus N.G. Kerk
“Magda en haar Erhard, how Louw can you go? ’n komedie oor liefde, die middeljare en die dinge wat ons almal uiteindelik beleef
Met: Magda en Erhard Louw
Magda en Erhard Louw besluit om die pad te vat en die verhoog te betree, so naelkouend en mompelend soos net hulle kan.
Die tema van hulle teate”