What: 📅 MAGDA LOUW- (k)Letterkunde - met Desiree Gardner
When:
Where: 🕳 Die Boer
“Magda Louw, die kletskous sonder ‘n wag voor haar mond, gesels oor die waarde en waansin van woorde. Van lag en treur in jou hartstaal, en die dinge wat ons soms sê wat eerder net ’n gedagte moes bly. Sy’t iets te sê oor die daaglikse uitdrukkings, gesegdes en idiome waarmee ons soms situasies ontl”