What: 📅 Mel die Storieverteller - DIE BOER, DURBANVILLE - Internet Sensasie
When:
Where: 🕳 Die Boer
“Mel die Storieverteller bring Internet Sensasie na Die Boer in Durbanville! Maak seker jy koop jou kaartjies as jy nie wil uitmis nie!
In 2023 het nuuskierige gehore opgedaag om te sien hoe internetsensasie, Mel die Storieverteller in lewende lywe op ‘n verhoog lyk. Nou stroom almal na haar verton”