Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Mel die Storieverteller - KALFIEFEES, HERMANUS - Internet Sensasie

Mel die Storieverteller - KALFIEFEES, HERMANUS - Internet Sensasie

When:

Where: 🕳 Hermanus

“⚠️ Waarskuwing: Hierdie vertoning kan lei tot onbeheerbare lagbuie!

Mel die Storieverteller is op pad na die Kalfiefees met haar komiese treffer Internet Sensasie — ’n aand vol lag, stories en daai oomblikke wat ons almal nét te goed ken! Bring jou mense, los jou stres by die huis en kom geniet ’n”