What: 📅 Mel die Storieverteller - TEEKAMER@PERRON25, KLEINMOND - Chaos is Gratis
When:
Where: 🕳 Teekamer at Perron 25
“Kleinmond dames, Mel die Storieverteller kom kuier saam met julle op hierdie spesiale oggend!
Mel die Storieverteller is ’n komediant en skrywer met ‘n agtergrond in die onderwys, vermaaklikheidsbedryf en teater. Gehore is gaande oor Mel omdat sy sonder vrees sê wat ons almal dink. Haar praatjies i”