Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Mel die Storieverteller - THE DRAMA FACTORY, SOMERSET WES - Internet Sensasie

Mel die Storieverteller - THE DRAMA FACTORY, SOMERSET WES - Internet Sensasie

When:

Where: 🕳 The Drama Factory

“Kom lag lekker saam! Mel die Storieverteller bring Internet Sensasie na The Drama Factory! Kaartjies is binnekort beskikbaar!

In 2023 het nuuskierige gehore opgedaag om te sien hoe internetsensasie, Mel die Storieverteller in lewende lywe op ‘n verhoog lyk. Nou stroom almal na haar vertonings want”