What: 🎵 O Fire of the Spirit

https://www.quicket.co.za/events/319740-o-fire-of-the-spirit/
When:
Where: 🕳 Moederkerk
How much:
🎟️ R180.00Quicket
With Bongiwe Nakani (mezzo soprano), Lente Louw (soprano), Sandra Prinsloo (narrator), The Kirby Quartet: Nicholas Bruiners (violin 1), Kaitlin Visser- Downie (violin 2), Jana Smit (viola), Ashlin Grobbelaar (cello), Siyolise Nyondo (double bass), José Dias (piano), Overberg Women’s Choir, Sunell Jacobs (conductor)
In the silence of the Moederkerk, sound emerges from breath and strings. In this musical pilgrimage from Von Bingens’ medieval mysticism to Du Toit’s modern sound poetry, voices and music intertwine, and like fynbos renewed through fire, the music testifies to the resilience of our communities - renewing and unifying, sanctifying and healing, penetrating. A fire of the spirit!
Musical director Braam du ToitProducer Judi Rebstein
Met Bongiwe Nakani (mezzosopraan), Lente Louw (sopraan), Sandra Prinsloo (verteller), Siyolise Nyondo (kontrabas), José Dias (klavier), die Kirby- kwartet: Nicholas Bruiners (viool 1), Kaitlin Visser-Downie (viool 2), Jana Smit (altviool), Ashlin Grobbelaar (tjello), Overbergse Vrouekoor o.l.v Sunell Jacobs
In die stilte van die Moederkerk verrys die klanke van stem en snaar. Dit vorm ’n musikale pelgrimstog wat strek van Hildegard von Bingen se Middeleeuse mistiek tot Braam du Toit se hedendaagse klankpoësie. Hierdie musiek getuig van ons gemeenskappe se veerkragtigheid, byna soos fynbos wat deur vuur vernuwe word. Die musiek word ’n vuur van die gees – iets wat vernuwe en verenig, heil en heling bring, en alles deurdring met verbondenheid en verwantskap.
Musiekregisseur Braam du ToitVervaardiger Judi Rebstein