What: 🎵 Stemme uit die verlede: Musiek van die engele of die “ménestrels”

When:
Where: 🕳 Moederkerk
How much:
🎟️ R100.00Quicket
Kom word deel van die boeiende verhaal wat strek van die Middeleeue tot in die twintigste eeu – toegelig met vertellings, foto’s, opnames, orrelspel, samesang en solo’s deur Cecile-Murray-Louw en Carlo Louw. Dr. Diederick Basson (orrelis en NGK-argiefbestuurder) en dr. Isabel Murray (argiefnavorser) span saam om ’n hart-, kop- en saamsingervaring te skep.