What: 📅 Stemme uit die verlede: Kleinode uit die Afrikaanse musiekskat

When:
Where: 🕳 Moederkerk
How much:
🎟️ R100.00Quicket
“Oom Gawie” was akademikus, sterrekundige, koorleier en “liedjiesoeker”: “Magalieseburgse aandlied”, Steynsrust se Liedboek, eerw. Frederik Hein se handgeskrewe Notenboek, Seodin Skool se kalligrafie-skoollied, die operette Grenspos met Pierre Malan se toonsettings, en Lofsangen van S. le Roux Marais.
Kom kyk, luister en sing saam met dr. Diederick Basson voor die orrel, dr. Isabel Murray aan die woord en die soliste Cecile Murray-Louw en Carlo Louw.