What: 🎵 Musiek Oppie Berg | Music on the Mountain
When:
Where: 🕳 Afrikaans Taalmonument
“Watershed kom Paarl toe!Sluit aan by Watershed wanneer ons 25 jaar se musiek en die Taalmonument se 50ste tydens ‘n eenmalige vertoning vier!Bring jou dansskoene piekniekmandjies komberse en stoele en geniet ‘n onvergeetlike aand van die grootste treffers beste herinneringe en ‘n unieke vertoning sa”