What: 📅 ’n Damesbederf-aand: Poskaarte uit Parys met Jacobi de Villiers
When:
Where: 🕳 NGK Welgemoed, Kerksaal
“KOM SAAM OP ’N MUSIKALE REIS NA PARYS …
Jacobi de Villiers is immergewild in Welgemoed. Met ‘Poskaarte uit Parys’ neem sy ons op ’n reis deur die agterstrate van Parys en help sy ons om poskaarte te skryf vir ons geliefdes. Met Parys as doek en Franse chansons as die kwas, skilder hierdie mezzoso”