What: 📅 Nataniël: Mass for the Good Princes
When:
Where: 🕳 NG Welgemoed. 15 Diaz St, Welgemoed, Cape Town, 7530
“Nataniël se roerende komposisie, MASS FOR THE GOOD PRINCES, het pas op CD verskyn na etlike lewende uitvoerings in Pretoria, Johannesburg en Potchefstroom. Die emosionele reaksie en terugvoer was oorweldigend, werklik ’n unieke gebeurtenis.
Hierdie Mis is gebaseer op die klassieke struktuur van die”