Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Die Tower Boks

Die Tower Boks

https://www.quicket.co.za/events/329639-die-tower-boks/

When:

Where: 🕳 Nederduitse Gereformeerde Kerk Prince Alfred's Hamlet

How much:

🎟️ R150.00Quicket

Soos Wendy in Peter Pan, word die meeste van ons uiteindelik weggelei van Neverland en opdrag gegee om groot te word. Die lewe en omstandighede sê vir ons dat dit die verstandige ding is om te doen. Laerskool FD Conradie nooi jou uit om saam met ons ’n wêreld te skep, of liewer om die ryk innerlike heelal van jou kinderjare te herleef deur die “magic” van stories en weer die “magic” binne jouself te ontdek.