Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Kom Luister en Leef: ’n paneelbespreking oor dermatologie met Dr. Willie Visser

Kom Luister en Leef: ’n paneelbespreking oor dermatologie met Dr. Willie Visser

When:

Where: 🕳 NG Kerk Welgemoed, Diaz Street, Welgemoed

How much:

🆓 Webtickets

Dr. Willie Visser (’n Welgemoed-inwoner) is ’n wêreldleier op sy gebied. Hy word bygestaan deur dermatoog Dr. Barbara van der Westhuizen en Dr. Johan van der Westhuizen. Hulle gesels oor sonbeskadiging, melanoom, haarverlies, ekseem en enige ander dermatologiese probleme waaroor die gehoor vrae het.

Kom geniet terselfdertyd die baristakoffie en watertandgeregte uit ons Feeskafee omring met die mooiste kuns te koop deur ons area se talentvolste kunstenaars.