What: 📅 Kom Luister en Leef: ’n Boekgesprek
When:
Where: 🕳 NG Kerk Welgemoed, Diaz Street, Welgemoed
How much:
’n Gesprek met Chris Marnewick oor sy boek ‘Oscar Pistorius - The Big Lie and the Right to a Fair Trial’.
Chris Marnewick SC, Bjur (PU for CHE), LLB (Unisa), LLM en PhD (Natal) vra die
vraag: Het Oscar Pistorius ‘n Billike Verhoor gehad.Hy fokus suiwer op die
saak self en die belangrikste regs- of prosedurele foute wat die uiteindelike
uitspraak beïnvloed het? ‘n Stap vir Stap reis deur die hele saak help die
leser om self die vraag te beantwoord.
Kom geniet terselfdertyd die baristakoffie en watertandgeregte uit ons
Feeskafee omring met die mooiste kuns te koop uit die kwas van ons buurt se
talentvolste kunstenaars.