Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Kom Luister en Leef: aanbieding oor fertiliteitsbehandeling met Prof. Thinus Kruger

Kom Luister en Leef: aanbieding oor fertiliteitsbehandeling met Prof. Thinus Kruger

When:

Where: 🕳 NG Kerk Welgemoed, Diaz Street, Welgemoed

How much:

🆓 Webtickets

Prof. Thinus Kruger is ’n wêreldkenner op die gebied van infertiliteit. Hy is ook ’n trotse Welgemoed-inwoner. Hy kom praat oor die nuutste in fertiliteitsbehandeling.

Kom geniet terselfdertyd die baristakoffie en watertandgeregte uit ons Feeskafee omring met die mooiste kuns te koop uit die hand van ons area se talentvolste kunstenaars.