Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Praise and Worship - met Heinz Winckler

Praise and Worship - met Heinz Winckler

When:

Where: 🕳 NG Kerk Wolseley

How much:

🎟️ R140.00Webtickets

Wiltzenberg-Vallei vir Koning Jesus!

Hef op jul hande, juig en jubel, saam met Heinz Winkler, terwyl ons die Naam van die Here Jesus erken en Hom aanbid as die Middelpunt van ons aanbidding.
Moenie hierdie misloop nie.

Navrae: kuier@agswolseley.co.za