What: 📅 Landbouweekblad se Herlewingslandboukonferensie 2026 – Moorreesburg
When:
Where: 🕳 NGK Church
How much:
🎟️ R650.00Quicket
OORLEEF JY OF FLOREER JY?
By Landbouweekblad se oplossingsgedrewe herlewingslandboukonferensie op 17 Maart in die saal van die NG kerk Moorreesburg gaan ons saam gesels oor slim planne wat boerderye in die Swartland ondersteun.
Sprekers en temas sluit in:
Die oorsprong en ekologiese waarde van “heuweltjies” en hoe boere heuweltjieveld moet bestuur – Prof. Cathy Clarke, departement grondkunde, Universiteit StellenboschDie ekonomie van gemengde boerdery in die Swartland – Suzanne Lureman, landbou-ekonoom, Overberg AgriWat beteken die nuwe leerstoel in presisieboerdery by Universiteit Stellenbosch vir die landbou? – Andries le Roux, departement agronomie, Universiteit Stellenbosch ’n Paneelbespreking met boere: Die beste peulgewasse en praktyke vir die Swartland’n Paneelbespreking oor praktiese maniere om die koringbedryf op ‘n wenpad te plaas: boere en landboukundiges
Maak die oorgang van oorlewingslandbou na herlewingslandbou – jou pad na ’n winsgewende, volhoubare toekoms begin hier!
’n Kaartjie kos R650.
Rig navrae aan events@landbou.com of Reza Clifford by 079 917 3845 of reza.clifford@media24.com.