What: 📅 Stories en Sterre by NGK Die Vleie, Wildernis
When:
Where: 🕳 NGK Die Vleie, Wildernis
How much:
🎟️ R200.00Webtickets
Maak gereed vir ’n onvergeetlike aand van nostalgie en verwondering met Stories en Sterre in die NG Kerk, Die Vleie, Wildernis. Vertoning begin om 19:00