What: 📅 Dis Kersfees in Mosselbaai!
https://www.quicket.co.za/events/340434-dis-kersfees-in-mosselbaai/
When:
Where: 🕳 N.G.Moedergemeente Mosselbaai
How much:
🎟️ R150.00Quicket
Dis Kersfees met Jannie Moolman en Petronel Baard! Kom geniet die Allermooiste Kersliedere saam met die twee pragtige stemme en die vlytige vingers van Franco Engelbrecht op klavier, Johan Engelbrecht op viool, perkussie en kitaar en Lelanè van der Merwe op tjello. Stille Nag, O Holy Night, Jerusalem, Kersgesange, ’n werlike Kers fees en dit in die lieflike Moederkerk Mosselbaai, Dinsdagmiddag 23 Des. 2025 om 15:00. Navrae by Petronel by 082 737 8416.