What: 🎵 Anton Goosen kuier in die Paarl

https://www.quicket.co.za/events/334518-anton-goosen-kuier-in-die-paarl/
When:
Where: 🕳 Nine Oaks
How much:
🆓 Quicket
🎟️ R250.00Quicket
Anton Goosen & Illimar Neitz kuier in die Paarl – ’n Fondsinsameling vir Drakenstein Palliative Hospice Kom beleef ’n magiese aand van musiek, stories en ’n gesellige kuier in die Boland saam met die legendariese Anton Goosen en Illimar NeitzHierdie spesiale geleentheid ondersteun die waardevolle werk van Drakenstein Palliative Hospice. Etes en drankies sal te koop aangebied word en versnapperings word voorsien met aankoms.Kaartjies is R250 per persoon – moenie hierdie unieke aand misloop nie!