Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Dis Kersfees in Stellenbosch!

Dis Kersfees in Stellenbosch!

https://www.quicket.co.za/events/337106-dis-kersfees-in-stellenbosch/

When:

Where: 🕳 Old Tannery Brewery

How much:

🎟️ R200.00Quicket

Dis Kersfees met Jannie Moolman en Petronel Baard! Kom geniet die Allermooiste Kersliedere saam met die twee pragtige stemme en die vlytige vingers van Franco Engelbrecht op klavier, Johan Engelbrecht op viool, perkussie en kitaar en Meya Overton op tjello. Stille Nag, O Holy Night, Jerusalem, Kersgesange, ’n werlike Kers Fees en dit in die lieflike Stellenbosch NG Moederkerk op Sondagmiddag, 14 Desemberom 15:00. Kaartjies vanaf R200. Navrae by Morne by 063 100 2269 of Petronel Baard by 082 737 8416. Kaartjies is beskikbaar by die deur, maar slegs vir kontant en ook die korrekte bedrag. Welkom, O stille Nag van vrede!