What: 🎵 Pennies op die Spoor in Wellington!
https://www.quicket.co.za/events/353126-pennies-op-die-spoor-in-wellington/
When:
Where: 🕳 Old Tannery Brewery
How much:
🎟️ R200.00Quicket
Musiek van die Legendariese Stef Kruger! Met Blackie Swart, Jannie Moolman, Riku Lätti en Jackie Lätti, Schalk Maas, Petronel Baard en Stef Kruger.
Spesiale gasvrou: Lidi de Waal.
Saterdag 31 Jan. 2026 18:30Kaartjies vanaf R200 p.p. Old Tannery WellingtonRestaurant & Kroeg Fasiliteite beskikbaar, maar bring asb jou opvoustoel vir in geval en jy is welkom om jou eie piekniekmandjie te bring!
Hierdie is wat Lidi sê daar is:Pizzas en Kroeg net oorkantTjoklits by Phillip se nuwe Tjoklitfabrieknet langsaanGin by die mooiste Ginplek
BESPREKINGS deur Quicket of deur EFT by Petronel Baard. WhatsApp haar by 082 737 8416.
Kuns en boeke en musiek te koop!
Kom kuier saam in die koel somerskemer!