What: 📅 Onheil in Onrus | Komedie - 10 Aug
When:
Where: 🕳 De Wet Saal / De Wet Hall
“Onheil in Onrus: ’n Plaaslike whodunnit vol geheime, spanning en skerp draaie
Met: Corniël Calitz, Rita Louw, Maria Hofmeyr en ander
Teks en regie: Marhette van Huyssteen
Local is superlekker met hierdie oorspronklike moordraaisel wat in die Overstrand ontwikkel is en deur plaaslike teaterentoesi”