Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 ONS VIER 10 JAAR - PERRONFm 95.1

ONS VIER 10 JAAR - PERRONFm 95.1

When:

Where: 🕳 Shop 35 B, De Bron Centre, Voortrekker Str,, Malmesbury, South Africa

“Perronfm 95.1 vier 10 Jaar saam op radio. Hier is ’n vinnige opsomming van die besonderhede vir die viering by Môreson Plaas op 4 Oktober 2025: Tyd: Hekke open om 09:30. Aktiwiteite: Besigtig “vintage muscle cars” tot 17:00. Ondersteun Perronfm se borge. 17:00–19:00: Johan Liebenberg sing Neil Diamo”