What: 📅 OPSKOP by KZN Dansklub
When:
Where: 🕳 KZN Dansklub Bellville
“Tyd vir ’n Lekker OPSKOP!
Kom Ons Dans, Leon van PlaasDans en die KZN Dansklub span saam en bring vir jou ’n aand vol lekker musiek, lekker dans en lekker kuier. Wees gereed om lekker te dans op musiek van die ou dae tot nou. Ons gaan jou besig hou met alles van ’n wals tot ’n losdanstreffer – ’n i”