What: 📅 “Leon! Kom ons maak waterblommetjiebredie” – Mariana Esterhuizen en Leon Kluge

When:
Where: 🕳 Ou Lap Hall
How much:
🎟️ R140.00Webtickets
Mariana Esterhuizen en Leon Kluge nooi jou uit om saam met ons in die kombuis
te kuier met ‘n mandjie vol waterblommetjies. Mariana is ‘n bekende kok en
tuinier van Stanford en skrywer van Mariana se Vier Seisoene/ Mariana’s
Country Kitchen en Leon is ‘n bekroonde landskapontwerper, botanis en
aanbieder.
Ons gaan jou vertel en wys hoe ons in die lente in die Overberg ‘n
waterblombredie met die geurigste blomme uit die damme kook.
En ons praat Afrikaans.