What: 📅 Boekekuier | Spesiale Aanbod

https://tickets.tixsa.co.za/event/boekekuier
When:
Where: 🕳 Ouditorium Banketsaal
How much:
🎟️ R50.00Algemene Toegangskaartjie
🎟️ R120.00Algemene Toegangskaartjie
🎟️ R150.00Algemene Toegangskaartjie
🎟️ R420.00Algemene Toegangskaartjie
Boekekuiers-reeks 2025 | Alles-in-Een Toegangskaartjie
Beleef die magie van stories, skrywers en geselskap - met een kaartjie wat jou
toegang gee tot al die onderstaande Boekekuiers.
Hierdie kaartjie sluit algemene toegang in tot die volgende sessies:
Program:
Wat lees my kind/kleinkind?Vrydag 1 Augustus 2025 | 10:00 - 11:00
MisdaadSaterdag 2 Augustus 2025 | 10:00 - 11:00
ADDICTSondag 3 Augustus 2025 | 15:00 - 16:00
Antjie KrogDinsdag 5 Augustus 2025 | 18:00 - 19:00
Breyten Breytenbach-huldigingWoensdag 6 Augustus 2025 | 17:00 - 18:00
Liefde is | RomanseskrywersVrydag 8 Augustus 2025 | 14:00 - 15:00
Dana en Bun geselsSaterdag 9 Augustus 2025 | 10:00 - 11:00
Tannie Maria kom maak ’n draaiSaterdag 9 Augustus 2025 | 14:00 - 15:00
Plek:
Ouditorium | Banketsaal1 Harmony RylaanHermanus, Wes-Kaap 7200
Let wel:
Hierdie alles-in-een kaartjie gee jou algemene toegang tot al 8 Boekekuiers.
Geen aparte besprekings nodig vir elke sessie nie - wys eenvoudig jou
kaartjies by die ingang van elke gesprek.
Moenie hierdie unieke geleentheid misloop nie. Kom luister, lag, leer en kuier
saam met van Suid-Afrika se mees geliefde skrywers en stemme.
Bespreek nou - en verseker jou plek by elke Boekekuier.
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: navrae@kalfiefees.co.za
www.kalfiefees-hermanus.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm