What: 📅 Misdaad | BOEKEKUIER

https://tickets.tixsa.co.za/event/misdaad-boekekuier
When:
Where: 🕳 Ouditorium Banketsaal
How much:
🎟️ R50.00Algemene Toegangskaartjie
‘n Misdaad op elke boekrak
Of dit fiksie of ‘n ware lewensdrama is, maak nie saak nie, wanneer daar ‘n
misdaad gepleeg word, staan lesers reg om die boek te koop.
Hoekom is misdaadfiksie so gewild? Jonathan Amid vra reguit vrae aan Bettina
Wyngaard (oor haar nuutste Nicci de Wee-roman Knal); joernalis Julian Jansen
(oor die storie agter die moord van Deveney Nel); DeWet Bisschoff oor sy
debuut, Die Kubermoorde en PP Fourie oor sy tweede krimi, Die dood van Rachel
April.
Tydsduur: 60 min
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: navrae@kalfiefees.co.za
www.kalfiefees-hermanus.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm