Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 ADDICT | BOEKEKUIER

ADDICT | BOEKEKUIER

https://tickets.tixsa.co.za/event/addict-boekekuier

When:

Where: 🕳 Ouditorium Banketsaal

How much:

🎟️ R50.00Algemene Toegangskaartjie

ADDICT
Gespreksleier: Juliana Coetzer
Milton Schorr was skaars 17-jaar oud toe hy vir die eerste maal heroïen ingespuit het, maar dit was helaas nie sy eerste kennismaking met dwelms nie.
Sigarette, alkohol, dagga, Mandrax, LSD, Ecstasy en crack was als op die spyskaart, met winkeldiefstal en pornografie as toegif in sy deurmekaar, jong lewe.
Vandag, twee dekades nugter, vertel hy in Addict oor sy reis na die dood, en terug na die lewe.
Tydsduur: 60 min
Ouderdomsbeperking: Geen

Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: navrae@kalfiefees.co.za
www.kalfiefees-hermanus.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm