What: 📅 Antjie Krog | BOEKEKUIER

https://tickets.tixsa.co.za/event/antjie-krog-boekekuier
When:
Where: 🕳 Ouditorium Banketsaal
How much:
🎟️ R120.00Algemene Toegangskaartjie
Binnerym van bloed
Een van ons grootste literêre ikone, Antjie Krog, skryf in Die binnerym van
bloed, oor die komplekse verhouding tussen haar en haar skrywersma, Dot
Serfontein.
Dis haar persoonlikste boek nóg, wat ondere andere die kreatiewe invloed,
ideologiese verskille en die realiteite van oudword ondersoek, terwyl ander
kwessies soos ras en grondbesit onder die vergrootglas kom.
Susan Booyens gesels met Antjie oor dié genre-oorskrydende boek.
Kom vroeg: Ons bedien sop en sjerrie.
Tydsduur: 60 min
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: navrae@kalfiefees.co.za
www.kalfiefees-hermanus.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm