Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Liefde is | Romanseskrywers | BOEKEKUIER

Liefde is | Romanseskrywers | BOEKEKUIER

https://tickets.tixsa.co.za/event/liefde-is-romanseskrywers-boekekuier

When:

Where: 🕳 Ouditorium Banketsaal

How much:

🎟️ R50.00Algemene Toegangskaartjie

Liefde is, Romanseskrywers
Elsa Winckler, Malene Breytenbach, Ilse Beukes en Alicia Hanekom is kenners van die liefde, veral die romantiese soort!
Om ‘n liefdesverhaal, vernaam ‘n Romanza te skryf, lyk dalk heel maklik en resepmatig, maar ons weet dit is nie.
Ons vra hierdie vier kenners of liefde wérklik so eenvoudig is soos wat dit in hulle storieboeke lyk.
Kom luister gerus saam en staan die kans om ‘n geskenkpak te wen.
Tydsduur: 60 min
Ouderdomsbeperking: Geen

Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: navrae@kalfiefees.co.za
www.kalfiefees-hermanus.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm