Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Dana en Bun gesels | BOEKEKUIER

Dana en Bun gesels | BOEKEKUIER

https://tickets.tixsa.co.za/event/dana-en-bun-gesels-boekekuier

When:

Where: 🕳 Ouditorium Banketsaal

How much:

🎟️ R50.00Algemene Toegangskaartjie

Dana en Bun gesels
Gespreksleier: Barend la Grange
Dana Snyman se Seun en Bun Booyens se Troep vertel verskillende stories van dieselfde tydperk in ons land se geskiedenis.
Dana brei in Seun uit oor dinge waaroor hy nie graag voorheen geskryf het nie, en in Troep gee Bun ’n stem aan honderde soldate wat in die grensoorlog nog bloot kinders was.
Kom proe ook ’n bietjie bier saam met Honingklip.
Tydsduur: 60 min
Ouderdomsbeperking: Geen

Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: navrae@kalfiefees.co.za
www.kalfiefees-hermanus.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm