What: 📅 Tannie Maria kom maak ‘n draai | BOEKEKUIER

https://tickets.tixsa.co.za/event/tannie-maria-kom-maak-n-draai-boekekuier
When:
Where: 🕳 Ouditorium Banketsaal
How much:
🎟️ R50.00Algemene Toegangskaartjie
Tannie Maria kom maak ‘n draai
Almal se gunsteling “agony aunt” en leunstoelspeurder kom kuier in die
Overstrand.
Sally Andrew, skrywer van die gewilde Tannie Maria-reeks en nou ook van die
wonderlike resepteboek, Recipes to live for: A Tannie Maria Cookbook, gesels
met Susan Booyens oor die gewildheid van haar reeks én haar voorliefde vir
lekker kos.
Kom eet ‘n stukkie melktert saam.
Tydsduur: 60 min
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: navrae@kalfiefees.co.za
www.kalfiefees-hermanus.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm