Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Ouma en die Ou Koeie met Margit Meyer-Rodenbeck & Coenraad Rall(klavier) Teks-JUrg Human Geen o/13

Ouma en die Ou Koeie met Margit Meyer-Rodenbeck & Coenraad Rall(klavier) Teks-JUrg Human Geen o/13

When:

Where: 🕳 Ouditorium Hermanus Overstrand Munisipaliteit

“GENOMINEER AS BESTE KOMEDIE BY KKNK 2026 vir ’n KANNA toekenning

Soos ons ouer word is meeste mense geneig om, (gerieflikheidshalwe) sekere dinge te begin vergeet. En dis gewoonlik die goed wat ons nie WIL onthou nie. En die wat ons WIL onthou, kry mos mettertyd allerhande “versierinkies” by.

‘n”