What: 🎵 NUWEJAAR | LAAT-MIDDAG PIEKNIEK SHOW (Elvis Blue LIVE)
https://www.quicket.co.za/events/354074-nuwejaar-laat-middag-piekniek-show-elvis-blue-live/
When:
Where: 🍺 Padstal
How much:
🎟️ R250.00Quicket
NUWEJAAR | LAAT-MIDDAG PIEKNIEK SHOWELVIS BLUE LIVE saam met die COFFEE SNOBS @ the ELVIS BREW PADSTAL
1 Januarie 2026 | 4pmBegin 2026 soos dit hoort: onder die oop tuineroete lug, met goeie musiek, lekke mense en ’n vibe wat jou sommer reg instel vir die jaar wat voorlê.Vier die Nuwe Jaar saam met ons vir nog ’n Padstal Piekniek Show: die perfekte manier is om die jaar af te skop.
Dis dieselfde warm, ontspanne piekniek-vibe wat julle ken…net nog beter, want dis NUWEJAAR.
Wat om te verwag’n Sielvolle, intieme live performance deur Elvis BlueOpening Act: The Coffee Snobs om die atmosfeer reg te bou Volle toegang tot Elvis Brew Padstal tydens die showHeerlike eetgoed, lekkernye, wyn, bier en natuurlik ons beroemde knypkoeke te koop’n Ontspanne piekniek-ervaring op die grasperk onder die tuinroete lug
Wat om saam te bring’n Kombers of kampstoele’n Warm trui vir die aandwindjie’n Groot lus vir musiek, stories en nuwejaars-energie(Let wel: Geen eie kos of drank word toegelaat nie. Alles is by die Padstal beskikbaar.)
Die atmosfeerDink aan ’n laat-somermiddag wat stadig oorgaan in ’n goue aand, waar families, vriende en musiekliefhebbers saamkuier, lag, onthou… en die nuwe jaar begin met musiek wat jou hart tref. Dis nie net ’n show nie. Dis ’n ‘moment’. ’n Regte begin vir 2026.
Belangrike besonderhede Elvis Brew Padstal R404 Lughawepad, George (langs Bargain Nursery)R250 per persoon (volwassenes & kinders: onder 6 jaar oud is GRATIS)
Beperkte kaartjies beskikbaarDeure oop: 16:00Opening Act – Coffee Snobs: 17:00 Elvis Blue LIVE: 18:00
Bespreek vandag nog jou plek en kom begin 2026 reg met musiek, mense en ‘memories’ wat bly.