What: 🎵 Pennies op die Spoor - Stellenbosch
When:
Where: 🕳 Daisy Jones Bar
“Pennies op die Spoor is ’n viering van die musiek-erfenis van een van Afrikaans se grootste liedjieskrywers, Stef Kruger – ’n ikoon wat in 2024 deur SACMAF vereer is vir sy lewenslange bydrae tot Afrikaans. Hierdie spesiale produksie bring ’n uitsonderlike groep musikante bymekaar: Blackie Swart, Ja”