Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 Frazer en Deniel Barry

Frazer en Deniel Barry

https://www.quicket.co.za/events/333382-frazer-en-deniel-barry/

When:

Where: 🕳 Perron25

How much:

🎟️ R75.00Quicket

🎟️ R100.00Quicket

🎟️ R200.00Quicket

🎟️ R400.00Quicket

Somerkonserte by Perron 25

“Kleurvolle Karakters” deur Frazer en Deniel Barry

Kom ervaar die veelbekroonde kunstenaarspaartjie, Frazer en Deniel Barry, in ’n unieke buitelig-optrede. ’n Aand van sielvolle volksmusiek en lewensverhale wat harte verbind.

“Kleurvolle Karakters” vier ons mense, ons rykdom van kultuur en die verbindende krag van musiek en stories.

Dis ’n aand van musiek, samesyn en herinneringe – soos ons dit net hier aan die Walviskus beleef.

Moet dit nie misloop nie – Frazer en Deniel by Perron 25 gaan ’n aand wees wat lank in jou hart bly.

Sluit aan en klik op die skakel hieronder om by ons gemeenskap aan te sluit en word deel van die storie:

https://bit.ly/eventsatPerron25