Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 A Touch of Class - Theuns Jordaan Tribute

A Touch of Class - Theuns Jordaan Tribute

https://www.quicket.co.za/events/342907-a-touch-of-class-theuns-jordaan-tribute/

When:

Where: 🕳 Perron25

How much:

🎟️ R75.00Quicket

🎟️ R100.00Quicket

🎟️ R150.00Quicket

🎟️ R200.00Quicket

🎟️ R400.00Quicket

Somerkonserte by Perron 25

Dis weer daai tyd van die jaar waar ons saam kuier onder die sterre by Perron 25 – van 1 September 2025 tot 30 April 2026!

Vir die heel eerste keer in Kleinmond!

Perron 25 is trots om Touch of Class te verwelkom vir ’n eenmalige optrede op 30 Desember 2025 – met ’n besonderse huldeblyk aan Theuns Jordaan. Kom beleef ’n aand gevul met sielvolle klanke, kragtige stemme en die liedjies wat ons almal se harte raak. Hierdie vertoning beloof om die gees en musiek van een van Suid-Afrika se geliefdste kunstenaars op unieke wyse te vier. Bring jou vriende, bespreek vroeg en kom geniet die “magic” van Touch of Class – eksklusief by Perron 25, waar musiek en herinneringe saam resoneer.

Sluit aan en klik op die skakel hieronder om by ons gemeenskap aan te sluit en word deel van die storie:

https://bit.ly/eventsatPerron25