What: 📅 PlaasDans
When:
Where: 🕳 Rusticana Hospitality Estate
“Of jy nou wil sokkie, langarm, of sommer net saam met ou en nuwe vriende wil kuier—hierdie is ’n gesellige, gesinsvriendelike aand vir almal.
Musiek Leon Kapp is agter die draaitafels om te sorg dat die dansvloer van die begin af kook! Verwag ’n lekker gemengde resep van Afrikaanse treffers, langa”