Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Speel-en-Kuier-Aand

Speel-en-Kuier-Aand

https://tickets.tixsa.co.za/event/speel-en-kuier-aand

When:

Where: 🕳 Playalot Durbanville

How much:

🎟️ R70.00Volwasse kaartjie

🎟️ R120.00Kinder kaartjie

Dis skoolvakansie!Kom geniet ’n aand uit met vriende en familie. Die jongspan kan lekker speel terwyl die volwassenes saamkuier.
Toegang tot die speelpark, speelsokkies, hoenderrepies met skyfies en ’n sap per kind asook ’n burger en skyfies per volwassene is ingesluit by die prys.