Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Plektrum - Die Mauritz Lotz-Verhaal

Plektrum - Die Mauritz Lotz-Verhaal

When:

Where: 🕳 48 Alexander Street, Stellenbosch, South Africa

“Hy is die Suid-Afrikaanse musikant met meer as 4000 opnames op sy kerfstok. Hy spog met twee Grammy-toekennings en is self ’n beoordelaar van die Grammys. Hy is ’n kitaargenie, komponis en verwerker wat plaaslik en internasionaal respek afdwing. Maar van hierdie legende se lewe weet musiekliefhebber”