What: 🎵 RAAF @ Riebeek Kasteel
When:
Who: 📚 RAAF
Where: 🕳 Riebeek Kasteel
How much:
“Na afloop van ’n baie spesiale bekendstelling van die Riebeek Kasteel hoofstuk van hulle Huis van RAAF konserte, is RAAF trots om hulle mees geliefde Huis van RAAF datums vir die jaar aan te kondig. RAAF skop die fees seisoen af met die immergewilde Krimis Huis van RAAF op 12, 13 en 16 Desember!
Wat wag op jou: • ’n Driegangmaaltyd geïnspireer deur die geure van Krismis • Ten minste vyf Swartland-wyne, insluitend RAAF se eie Raafontuur-reeks • RAAF-konsert in hulle sitkamer en deur die hoeke van ons hulle huis geweef • Krismis-atmosfeer in sy mooiste vorm • ’n Paar verrassings – soos altyd!
Vir meer besonderhede of om jou plek te bespreek: este@raafhome.co.za”