What: 🎵 RAAF @ The Shed
When:
Who: 📚 RAAF
Where: 🕳 The Shed
How much:
“Drie dae. Vyf geleenthede. Een onvergeetlike fees.
Die The Shed Sessions bring vir jou RAAF in hul element — ’n aand van see-energie, ritme, en stories. Kom kuier saam in Kleinmond, vir musiek wat asemhaal saam met die branders.
Met die fees kan jy kies uit ’n verskeidenheid musiekervarings tydens die mooiste vakansietyd in Kleinmond, of koop jou enkelkaartjie spesifiek vir RAAF se ONVERGEETLIKE vertoning.
RAAF @ KGB The Shed Sessions 30 Desember 2025 20:00 – 24:00 R280 pp, kinders onder 12jaar R150 pp
Sien julle daar !”