What: 📅 planeet BABA

https://www.quicket.co.za/events/318539-planeet-baba/
When:
Where: 🕳 Renish Girls' High
How much:
🎟️ R200.00Quicket
🎟️ R230.00Quicket
🎟️ R260.00Quicket
Met Mandri Sutherland, Len-Barry Simons
’n Broer en suster speel die lewensverhaal van hul ma en pa uit, maar is hulle in beheer van die narratief of beheer die narratief vir hulle? Die twee probeer sin maak van liefde en die lewe, maar bevind hulself in ’n siklus van herhaling waaruit hulle nie kan breek nie. Is hulle in hierdie delikate draadwerk van liefde besig om iets nuuts te skep, of is hulle deel van iets gevaarliks wat nie gekeer kan word nie?
Skrywers Mandri Sutherland, Len-Barry SimonsStelontwerp Nicolaas de Jongh Kostuums Leanie van der VyferVerhoogbestuur Jeandré Hammond
Geen o.16 (T)